ek sê …
Op ’n doodgewone Dinsdagaand sit ek toe voor my rekenaar. So elfuur se kant. En skielik lui my foon. Ek skrik my eers boeglam. ’n Sekonde later is ek bekommerd dat ek dalk iemand per ongeluk wakker gebel het. Want ek het oomblikke tevore nommers van my telefoon af getik vir my assistent – daar is ’n klomp afsprake wat sy die volgende dag vir my moet skuif.
Toe ek sien dis nie ’n celebrity of agent wat my bel nie, dink ek dis moontlik ’n verkeerde nommer. Ek huiwer ’n oomblik voor ek besluit om tog maar te antwoord.


Alles wat Jesus ooit gesê het