ek sê …

ek sê …

Ek kyk droomverlore na die magnete op my yskas.
Breckenridge, Colorado … Sydney, Australië …Orlando. Elke plek ’n belewenis. Meestal werk, vergaderings, skoue en onderhandelings. Maar ’n ander, lekker deel was net speel en ontdek. Om ’n ander land te beleef is mos wonderlik!

Tog is dit eers na ons laaste toer na Europa en die Passiespele, wat my aha oomblik gekom het. Emile, ons toerdirekteur, het al die werk gedoen. Hy’t verduidelik hoe om koffi e in Italië te bestel, tot wat die gewonde leeu in Luzern se standbeeld simboliseer.

Lees meer

eksklusief op die WEB

Finesse by Kleintreetjie kleuterskool

2010/08/17 bygevoeg om 8:37

Finesse tesame met Helpende Hand het Maandag by die Kleintreetjie kleuterskool in Pretoria vir die kleintjies komberse, kosblikkies en voedingssupplemente uitgedeel. Lindie van Helpende Hand sê dankie aan alle mamma’s vir hul bydraes en die kosblikkies vol liefde. Julle is sterre!

Ek het keer op keer opgestaan … selfs sonder bene!

2010/06/21 bygevoeg om 7:57

Francois Zietsman was 30 jaar gelede in ’n motorongeluk waarin sy kop oopgebars het. Sy gesig is ook vergruis en hy het sy regteroog verloor het. As gevolg van die skok wat sy liggaam met die ongeluk opgedoen het, het hy kinder-rumatoïede artritis opgedoen.
Die artritis het homself na ’n jare-lange stryd uitgewoed. Maar dit het [...]

Elma en dr. Tertius… Die inside scoop!

2010/05/14 bygevoeg om 8:15

Elma en haar Reinardt, Therese en Marcus, wie het die meeste chemistry? Stem vir jou gunsteling en wen kaartjies na Grease!

Kliek hier en kom kyk hoe ons celeb paartjies die Grease dans doen!

Wat doen trompie nou?

2010/05/14 bygevoeg om 8:11

Sjoe! Al was dit toeka se tyd, voel dit soos gister, presies klokslag, dat mamma, pappa, boetie en sussie vasgenael voor die televisie gesit het, met die afwagting op nog episodes wat een van `n paar van hul gunsteling televisieprogramme was.

top STORIES

Dis tyd dat jy weet!

2010/08/17 bygevoeg om 9:54

Dit gebeur elke maand. Dat minstens een wit babatjie op ʼn ashoop gekry word, in Onderstepoort Pretoria. Dit is maar net een van die gruwelike gevolge van armoede in Suid-Afrika. Pasgebore babas word letterlik weggegooi.

Help ’n kind se toekoms bou!

2010/08/17 bygevoeg om 9:25

‘n Skooltassie is ’n liefdesgeskenk. Binne is alles wat ’n behoeftige kind nodig het om te voel dat hy of sy aan ’n groep behoort en ’n gelyke wegspringkans het…

Jy kán mal wees oor jou werk

2010/06/23 bygevoeg om 8:36

Jy kan versot wees op jou werk én sielsgelukkig op ander terreine! Lees hier wat die sleutels is om jou werk vír jou te laat werk.

Wanneer is jy mooi genoeg?

2010/03/31 bygevoeg om 12:25

Sommige vroue erken openlik dat hulle geld sal steel om hulle hare te kleur. Sodra jy tussen ’n klomp Evas iets oor dieet of jonk bly noem, is almal se ore gespits. Hoe ver mag jý gaan om goed te lyk?